Hallo weer, so was ons toe nou Malongane toe vir 16 nagte vir 2 tot 18 Mei 2017. Die weer was uitstekend met die uitsondering van 'n paar dae se kwaai wind en bietjie reen. Ons het lekker ontspan en ek het 2 duike gaan doen.
Hier volg so paar fotos van ons tydtjie daar.