Wel toe vertrek ons vanaf die Eiland na die Kruger Wildtuin waar ons vertoef in kampe Letaba 2 nagte, Skukuza 5 nagte en Malelane 4 nagte. Vandaar is dit weer terug huis toe vir 'n wyle.
Die weer was vrek warm by Letaba en Skukuza en op Malelane het ons egter koeler weer gehad en selfs 'n bietjie reen.
Hier is so 'n paar fotos geneem in die Wildtuin tydens ons verblyf.