Saterdag 07 September 2019

Kruger Wildtuin Aug 2019

Hallo Almal.
Ons het weer die pad gevat in Augustus 2019, eers vir 2 weke in die Widtuin. Daar het ons gebly in 4 verskillende kampe. Ons het ingegaan by Malelane en weer uit by Phalaborwa hek.
Vandaar is ons na Die Eiland Spa vir 'n maand.
Hier is so 'n paar fototjies van ons tyd in die wildtuin, geniet.