Sondag 02 September 2018

Kghalagadi and Namaqua Region

Hallo again.
I am adding comments in English for the sake of out acquaintances Andrew and Helen from the UK we have met in the Kghalagadi Twee Rivieren camp.

We travelled from Pretoria via Vryburg and Van Zylsrus to the Kghalagadi. Here we stayed two nights at the Twee Rivieren camp. From there we moved to the Nossob Camp for four nights, then Mata Mata camp for three nights and then back to Twee Rivieren again for three nights.

From there we traveled to Kakemas where we stayed the night at "Die Mas" campsite next to the Orange River. Then we traveled to the Goegap Nature Reserve (Springbok) for two nighs where we saw beautiful flowers in the mountains.

Then we travelled to the Namaqua Nature Reserve via Garies where we stayed for 5 nights in utter peace and quiet. We did however get stuck in the deep sand when we entered the park as well as the day we departed. Luckily we could manage to get out without too much of a struggle.

Well then it was on the road back to Pretoria again.

Here is a few of our photos taken during the trip, enjoy.
Regards
Johan and Anita.















Dinsdag 06 Februarie 2018

Hartenbos Januarie 17 tot Maart 16 2018

Hie sit ons alweer vir twee maande op Hartenbos. Die eerste week was die weer maar wispilturig met baie wind en reën maar dit het nou verbeter, meer sonskyn en minder wind.
Hier is solank 'n paar fotos, ek sal later nog bysit soos die tyd aangaan.

Die 31ste Januarie was daar 'n supermaan (Volmaan wanneer die maan op sy naaste punt aan die aarde is in sy wentelbaan) sowel as bloumaan (tweede volmaan in dieselfde maand), glo die eerste keer in 150 jaar wat ons dit in RSA kon sien. Die aand was die heeltemal bewolk maar ek kon gelukkig op die volgende aand van 1 Februarie 2018 'n paar mooi fotos kry.







06/03/2018: Toe het ons verder gekuier, ons het met die Diaz Express treintjie gery vanaf Mosselbaai tot Glentana en terug nadat ons by die Opispoor Restaurant aangedoen het.
Ons het ook die Redberry Farm en Robertson Brouery te George besoek.
Verder swem ons ook lekker hier op Hartenbos en het ook in die getypoel op Heraldsbaai gaan kuier.
Die Oosthuisens is besig om op te pak en vertrek eerskomende Donderdag op pad terug waarna ons nog so 'n week hier oor het voor ons vertrek.